Tuesday, July 12, 2011

KNIBBEL No.29 - CHRISTELIKE HOOP EN GELOOF

'n Vrye vertaling van 'n gesegde van Karl Barth wat ek wens ek eerste gesê het

Die Christelike hoop is om môre se musiek vandag reeds te hoor;
Christelike geloof is om vandag al daarop te dans.
Nico van der Walt