Dis onvermydelik dat reformatoriese kerke wat in dooie ortodoksie verval, "liberaal" sal word. Dooie wortels vrot af, en dit maak so 'n kerk ankerloos. Voorts dui doodsheid op "Gees-loosheid" - en dit beteken kragteloosheid en mettertyd radeloosheid. Ankerloos en radeloos dryf so 'n kerk dan onafwendbaar in die rigting van pragmatisme (enigiets wat "werk") - die tweederangse oplossings van vals kerke en die wêreld.
No comments:
Post a Comment