Sunday, August 14, 2011

KNIBBEL No. 32 - WAT 'N SKRIKWEKKENDE VERANTWOORDELIKHEID!

As ons nie deur die woord en ons meegaande lewenstyl sterk standpunt inneem vir die waarheid en teen die valse leer nie, is ons besig om 'n muur te bou tussen die volgende geslag en die evangelie.
Francis Schaeffer [1912-1984]

No comments:

Post a Comment